top of page

Ek praat in Stilbaai & Mosselbaai


As jy wil kom hoor wat ek doen, en wat op die sending veld aan die gang is, kan jy n draai in Stilbaai kom gooi, 11 Junie.

Kontak Denise Sanders vir meer inligting: denise.sanders@vodamail.co.za

EQUIP2GO Kursus

Ek en Penny (van Create International) gaan mense oplei in "21st Century Missions in the 10-40 window"

Kursus word in Engels aangebied.

As jy of iemand wat jy ken die week in Mosselbaai wil bywoon, kontak gerus vir FRED Berrington

fberrington@gmail.com TEL: 079 - 32 05 935

WAAR: AGS MOSSELBAAI

36 Da Gama Street, Da Nova, Mosselbaai

KOSTE: Slegs R100 vir die hele week. Maandag tot Vrydag

WANNEER: 20 - 24 Junie

TYD: 9am - 1pm


3 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page